
Feel free to read some of our satisfied clients comments and story listed below.
| From: | Valentyn en Sandra |
| Date: | 02/08/2010 00:00:00 |
| Message: | Van dag 1 af was julle regtig baie goed vir ons! Toe die "ding" met ons venue gebeur het, het ons nie vir een oomblik gedink die Here het eintlik "so special" troue vir ons beplan nie! Julle is direk van BO gestuur. Mag julle aanhou om bruidspare se verwagtinge te oortref! Baie liefde vir julle.... |
| From: | Jaco en Marike |
| Date: | 02/08/2010 00:00:00 |
| Message: | Julle was AWESOME! Ons troue was pragtig en ons sou dit nie sonder julle kon doen nie. Dankie vir jul moeite en dat julle altyd bereid was om die ekstra myl te stap! Julle is die beste venue ooit! PS: Die buite dansvloer was uitstekend.... |
| From: | Wouter en Simone |
| Date: | 02/08/2010 00:00:00 |
| Message: | Baie dankie vir 'n ongelooflike dag! Alles was so goed georganiseer. Baie dankie vir die moeite wat julle gedoen het om ons net rustig te laat voel oor alles. Ons sal julle venue definitief aanbeveel vir enige iemand! Liefde |
| From: | Johan en Jean-Marie |
| Date: | 29/03/2010 00:00:00 |
| Message: | Van die dag wat ons 30 venues besoek het om op ons spesiale plek te besluit - het Diamond Hill se vriendelike ontvangs, pragtige uitsig en asemrowende foto geleenthede los hande bo die res uitgestaan! Julle hands-on benadering tot die troue was wat so spesiaal was. Die dag en aand was onvergeetlik!!! Kannie wag vir ons praftige foto's nie. Baie liefde |
| From: | Dawid en Adele |
| Date: | 29/03/2010 00:00:00 |
| Message: | Dit was 'n absolute voorreg om ons troue, die begin van ons lewe saam, by julle kon deel. Alles was net perfek - die gaste kon ook nie uitgespraat raak oor die skoonheid, die kos, ag oor alles..... Dankie dat julle altyd bereid was om te help om ons dag uniek te maak! Ons kom beslis terug vir 'n huweliksherdenking!Diamond Hill julle is TOPS! |
| From: | Francois en Michelle |
| Date: | 29/03/2010 00:00:00 |
| Message: | Waar begin ons! Woorde kan nie beskryf hoe oneindig dankbaar ons is vir al jul hulp en ondersteuning! Ons is so bevoorreg om by Diamond Hill te kon trou. Dit is 'n uiterse spesiale venue en al ons gaste kon nie ophou praat oor hou stunning dit is nie. Ons troue was soos 'n absulute droom en 'n aand wat ons nooit sal vereet nie! Weereens dankie..... |
| From: | Rudi and Melinda |
| Date: | 29/03/2010 00:00:00 |
| Message: | 420th wedding - This will be our lucky number for the future. Thanks for a great organised wedding - all was perfectly. Planned - Great feedback from the guests. The food was delicous!! And the service excellent. Will recommend this venue to all future wedding planners. |
| From: | Jacques en Handri Nel |
| Date: | 15/07/2009 00:00:00 |
| Message: | Baie dankie vir 'n troue wat ons verwagtinge oortref het. Alles was "great" van die blomme, tafels, kos, musiek en natuurlik die stunning view. Ons sal die dag altyd onthou en is soveel meer spesiaal a.g.v julle persoonlike stempel van styl! Mag julle sukses respek lank voort duur... |
| From: | Ferdi en Yolandi |
| Date: | 25/06/2009 00:00:00 |
| Message: | Dit was 'n onvergeetlike aand en alles het so mooi verloop. Ons hoef regtig oor niks bekommerd te gewees het nie. Julle was great en stunning... Estelle jou kos was devine. Regtig julle het baie stres van my af gevat! Lief julle!! |
| From: | Stephan en Lezelna |
| Date: | 25/06/2009 00:00:00 |
| Message: | Wat 'n aand! Ons kan net se dankie, dankie, dankie! Julle het ons aand so spesiaal gemaak. Dankie vir al die moeite en geduld. Ons waardeer julle verskriklik! |
| From: | Rudolf and Carlotta |
| Date: | 25/06/2009 00:00:00 |
| Message: | Ben,Estelle and everybody on your team We could not have hoped for a better wedding. Everything was just perfect. And I especially have to highlight the food, it was stupendous. May Diamond Hill have many more years of excellence! |
| From: | Adriaan en Janine |
| Date: | 25/06/2009 00:00:00 |
| Message: | Ek wil net baie dankie se vir die profesionele wyse waarop julle die troue hanteer het. Dit was wat my betref 'n uiterse groot sukses en 'n dag waaraan ons vir altyd met tevredenheid en vreugde kan dink! |
| From: | Rudi en Annemie de Waard |
| Date: | 09/04/2009 00:00:00 |
| Message: | Baie dankie vir n overgeetlike aand. Die liefde en oorgawe waarmee julle alles aanpak,is vir onsn goeie voorbeeld vir die lewe vorentoe,Dit was die beste aand van ons lewens |
| From: | Lynn-Anne and Bhavesh |
| Date: | 09/04/2009 00:00:00 |
| Message: | Beautifull evening,presented with grace and poetry. Flowers, music ,food *****star rating. Love each and evey moment Had a wonderfull evening. Every body had a blessed evening |
| From: | Jacques en Melindie Esterhuyse |
| Date: | 09/04/2009 00:00:00 |
| Message: | Baie, baie dankie vir ons wonderlike dag. Dit was amazing. Julle het na die fynste detail omgesien, en ons baie spesiaal laat voel. Julle is die perfekte gashere vir die perfekte venue Liefde |
| From: | Shanna and Jacques |
| Date: | 09/04/2009 00:00:00 |
| Message: | Thank you so much Ben and Estelle for your help with our wedding. Your attention to detail and help throughout the planning meant that we could both enjoy the day,without having to worry about things going wrong. Thank you for the way we were treated as people and not just clients or a number Much love |
| From: | Riette en Willem van de Pypekamp |
| Date: | 09/04/2009 00:00:00 |
| Message: | Ben en Estelle, Jul het die dag vir ons ontsettend spesiaal gemaak. Julle professionalisme,warmte,moeite en omgee sal nooit vergeet word nie ( die bulle se wen het natuurlik ook die partytjie aangewakker, en die kelners het great gelyk) Baie liefde |